Sportprogram: Netbal en Hokkie teen HS Stellenberg

Die sportprogram vir volgende week se netbal- en hokkiewedstryde teen HS Stellenberg kan hier afgelaai word. Alle netbalwedstryde vind op 22 April by HS Stellenberg plaas, terwyl alle hokkiewedstryde (behalwe die o.14A s’n) by Bloemhof plaasvind. C- en D-hokkiespanne speel wedstryde teen Rhenish, ook op ons astro.