Sewe Bloemhofatlete in Wes-Kaapspan opgeneem
Geplaas op08 Mar 2022
Kommentare0
NUUS Sewe Bloemhofatlete in Wes-Kaapspan opgeneem Van links na regs: Simone, Lida, Alecia, Zahni, Lara, Lana, Janke-Martine. Foto: Stephan Meyer 18 leerders... Lees verder
Bloemhof weer die beste in die land
Geplaas op08 Mar 2022
Kommentare0
Die Hoër Meisieskool Bloemhof is baie trots en dankbaar om weer as een van die land se topskole – en as die land se beste hoërskool onder Afrikaans- en dubbelmediumskole – deur die Skoleondersteuningsentrum (SOS) aangewys te word.