Landloopoefening

Posted on10 Mar 2022
Comments0
Landloopoefening begin Maandag 14 Maart om 14:30. Die oefenrooster is by www.bloemhofschool.co.za/oefentye beskikbaar. Enige navrae kan aan me. Justine Palframan  by atletiek@bloemhofschool.co.za...
Read More

Bloemhof weer die beste in die land

Posted on08 Mar 2022
Comments0
Die Hoër Meisieskool Bloemhof is baie trots en dankbaar om weer as een van die land se topskole – en as die land se beste hoërskool onder Afrikaans- en dubbelmediumskole – deur die Skoleondersteuningsentrum (SOS) aangewys te word.

Stigtersdag 2022

Posted on07 Mar 2022
Comments0
Ons vier Vrydag 11 Maart 2022 die skool se 147ste bestaansjaars! Stigtersdagvieringe vind tussen 12:00 en 13:00 in die Sentrum plaas en die...
Read More