Bloemhof Brokkies 6/2022 (25 Feb)
Geplaas op25 Feb 2022
Kommentare0
Bloemhof Brokkies 6/2022 Hoe lank is die 4M al aan die gang? In ons spesiale 4M-uitgawe deel ons nie net die uitslae... Lees verder
Opname: Vaxi Taxi
Geplaas op25 Feb 2022
Kommentare0
Die Nasionale Departement van Gesondheid het toestemming ontvang om met hul mobiele eenheid, die VAXI TAXI, COVID-inentings of ‘boosters’ by skole te... Lees verder
Netbal- en Hokkieproewe 2022
Geplaas op25 Feb 2022
Kommentare0
Finale inligting vir volgende week se netbal- en hokkieproewe is HIER beskikbaar. Leerders het reeds die skakels om vir proewe te registreer,... Lees verder
Bloemhof Brokkies 5/2022 (18 Feb)
Geplaas op18 Feb 2022
Kommentare0
Bloemhof Brokkies 5/2022 Bloemhof is weer (steeds!) in besit van die Agnes Pauw-tennistrofee nadat die o.15’s verlede week die toernooi gewen het.... Lees verder
4M 2022: Buslyste, program en regstreekse uitsending
Geplaas op18 Feb 2022
Kommentare0
Die 4M-atletiekbyeenkoms vind Dinsdag 22 Februarie plaas. Soos met die Prestige Atltiek kan ons slegs ’n beperkte aantal toeskouers saamneem. Ouers word... Lees verder
Studiewerkswinkel vir graad 8’s
Geplaas op18 Feb 2022
Kommentare0
Graad 8’s wat daarin belangstel om die Studiesukses-werkswinkel te voltooi, word op hierdie brief van me. Monique Barnes gewys. Die kursus word... Lees verder
Graad 11’s: Matriekafskeidbrief 11 Feb 2022
Geplaas op11 Feb 2022
Kommentare0
Graad 11-ouers/voogde word gevra om asb. die hierdie brief te lees en slegs die laaste bladsy teen Dinsdag 15 Februarie aan die skool terug... Lees verder
Kennisgewing van Beheerliggaamtussenverkiesing
Geplaas op11 Feb 2022
Kommentare0
Sien asb. hierdie belangrike kennisgewing oor die Beheerliggaamtussenverkiesing wat op 28 Februarie plaasvind.
Bloemhof Brokkies 4/2022 (11 Feb)
Geplaas op11 Feb 2022
Kommentare0
Bloemhof Brokkies 4/2022 In ’n spesiale uitgawe deel ons al die nuus en hope foto’s van BloemRoos 2022! Daar is ook ’n... Lees verder
Prestige Atletiek – kyk aanlyn saam
Geplaas op07 Feb 2022
Kommentare0
Dit spyt ons om mee te deel dat geen toeskouers by môre se Prestige Atletiek in die Paarl toegelaat word nie. Slegs... Lees verder