Bloemhof Brokkies 2/2022 (28 Jan)

Geplaas op28 Jan 2022
Kommentare0
In dié uitgawe berig Andrea Visser (gr. 12) oor die graad 8's se eerste week. Daar is ook waterpolonuus, '’npaar foto's van ons swemgala en onderhoude met ons vier nuwe personeellede. Is me. Gillette lief vir kamp? Wat is me. Van Zyl se lewensfilosofie? Me. De Vos vertel van haar gesin en ons leer ons nuwe IGO-meneer, S.T Meiring, beter ken. Alles in hierdie uitgawe.