Sluitkassies 2021 en 2022
Posted on30 Nov 2021
Comments0
Leerders wat in 2021 sluitkassies gehuur het, word herinner dat alle sluitkassies teen Vrydag 3 Desember om 12:00 ontruim en oopgesluit moet... Read More
Brief van ’n dankbaar Bloemhof-ouer
Posted on17 Nov 2021
Comments0
Ons deel graag die onderstaande brief wat ons van ’n graad 12-ouer ontvang het – dis ’n mooi getuienis waarin die personeel... Read More
Herinnering: Bestellings vir Fotodagfoto’s
Posted on11 Nov 2021
Comments0
Ouers/voogde word herinner dat Fotodagfoto’s se bestellings vandag sluit. Sien die onderstaande kennisgewing vir meer inligting. Intussen is die foto’s wat tydens... Read More
Nuusbrief: Bloemhof Brokkies 5 November 2021
Posted on05 Nov 2021
Comments0
In ons laaste uitgawe vir 2021 deel ons foto’s van die Kersafsluiting. Die VRL deel hul visie en missie, ons kyk na... Read More
Kersafsluiting: Kyk regstreeks saam
Posted on04 Nov 2021
Comments0
Bloemhof is hierdie jaar weer bevoorreg om ons Kersafsluiting in die Moederkerk aan te bied. Vanweë ons COVID-protokol kan ons ongelukkig nie... Read More
Oom Polla: Aankoop van handboeke en skryfbehoeftes
Posted on03 Nov 2021
Comments0
Meer inligting oor die aankoop van handboeke en skryfbehoeftes by Oom Polla is HIER beskikbaar. Het jy al na die nuwe d6... Read More