Bloemhof Brokkies 15 Oktober 2021

Ons vra om verskoning dat ons weeklikse nuusbrief ’n dag laat is.

Ons eerste uitgawe vir kwartaal 4 is egter propvol: Daar is leerderfoto’s van Donderdag se interhuis, ons fokus op die skool se ekovereniging en deel ’n nuusstorie oor ’n graad 10-leerder wat as reddingsduiker gekwalifiseer het.

Daar is oudergewoonte belangrike inligting wat deurgegee word – neem asb. hiervan kennis.