Interhuisatletiek: Program vir 14 Oktober 2021

Die program vir die interhuisatletiek is HIER beskikbaar.

Leerders het per. 1-3 waarna die graad 8-11’s na die Marköttersportgronde gaan en teen 10:30 hul plekke op die pawiljoen moet inneem. Die optogte begin om 10:35 en die eerste atletiekitems om 11:00. Graad 12’s volg Dag 5 per. 1-4 ná pouse en is nie by die atletiek betrokke nie.

Sterkte aan almal wat deelneem; mag die beste Huis wen!