Nuusbrief – Bloemhof Brokkies 29 Oktober 2021
Posted on29 Oct 2021
Comments0
Ons tweede laaste nuusbrief vir die jaar is nou beskikbaar. Daar is verskeie berigte wat deur ons leerderverslaggewers geskryf is, onder meer... Read More
Bestel nou foto’s van Fotodag
Posted on29 Oct 2021
Comments0
Bestellings van die foto’s wat tydens vanjaar se Fotodag geneem is, kan nou direk by Prestige Photographic geplaas word. Die meeste graad 8-11’s... Read More
Eksamenreëlings 2021
Posted on29 Oct 2021
Comments0
Me. Elbie Keller deel die volgende brief met ouers i.v.m. die komende eksamen. EKSAMENREËLINGS: NOV 2021 Het jy al na die nuwe... Read More
Swem: Vryslag- en Borsslagvaardigheidprogram
Posted on27 Oct 2021
Comments0
Lane Leader, Bloemhof se sportvennoot wat vanuit die Bloemhof-swembad ons swemmers afrig, bied oor die volgende ses weke (29 Okt – 3... Read More
Nuusbrief | Bloemhof Brokkies 22 Oktober 2021
Posted on22 Oct 2021
Comments0
In hierdie week se nuusbrief: Ons prysuitdeling is ons hoofstorie hierdie week en Anaïs Herman en Tia Bruwer pryk op die voorblad.... Read More
Prysuirdeling 2021: Inligting vir leerders en ouers
Posted on18 Oct 2021
Comments0
NUUTSTE BYVOEGINGS (DINSDAG 19 OKTOBER | 15:10) Leerders wat pryse ontvang en môre (Woensdag) afwesig is, se ouers moet vóór 08:00 ’n... Read More
Graad 9: Sistemiese toetse
Posted on18 Oct 2021
Comments0
Die graad 9’s skryf Donderdag 21 Oktober in periode 1 tot 5 hul sistemiese toetse in die Sentrum. Hulle hoef hiervoor slegs... Read More
Bloemhof Brokkies 15 Oktober 2021
Posted on16 Oct 2021
Comments0
Ons vra om verskoning dat ons weeklikse nuusbrief ’n dag laat is. Ons eerste uitgawe vir kwartaal 4 is egter propvol: Daar... Read More
Nov-eksamenrooster nou beskikbaar
Posted on16 Oct 2021
Comments0
Die Novembereksamenrooster vir graad 8-11’s is nou HIER of by www.bloemhofschool.co.za/eksamenrooster beskikbaar. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer... Read More
Interhuisatletiek: Program vir 14 Oktober 2021
Posted on13 Oct 2021
Comments0
Die program vir die interhuisatletiek is HIER beskikbaar. Leerders het per. 1-3 waarna die graad 8-11’s na die Marköttersportgronde gaan en teen... Read More