Hokkie o.17-Topskole: Kyk saam

Baie sterkte aan die o.17A-hokkiespan wat die naweek aan die Topskole-toernooi vir o.17-spanne in die Paarl deelneem. Kyk gerus saam by die volgende skakels:

Bloemhofwedstryde is as volg:

DONDERDAG 23 SEPTEMBER

17:15 | Bloemhof teen St Mary’s | A-veld | https://youtu.be/s5-qxCNExrg

VRYDAG 24 SEPTEMBER

08:00 | Bloemhof teen Eunice | A-veld | https://youtu.be/yrUSYSk40XQ

12:30 | Bloemhof teen Paarl Gim-uitnooispan | B-veld 

17:00 | Bloemhof teen Durban Girls’ | B-veld

SATERDAG 25 SEPTEMBER

09:30 | Bloemhof teen Collegiate | A-veld | https://youtu.be/biIJHRa8V-M

Uitspeelwedstryde vir die top 12-wedstryde vind Saterdagmiddag en Sondagoggend plaas. Volg die A-veld se wedstryde by https://youtu.be/Alx6pZZylmQ