Bloemhof Brokkies | 17 September 2021

In hierdie week se uitgawe gesels ons met Emma Beukes, Salomé Lourens en Tilla-Marie Schreuder, die nuwe huiskapteine. Daar is ook foto’s van ons graad 8’s en 9’s se kunswerkwe wat hulle hierdie week by die PJ Olivier Kunssentrum geskep het!

Lees die uitgawe HIER.