Bloemhof Brokkies | 10 September 2021

In hierdie week se uitgawe van die Bloemhof Brokkies gesels ons met Ghite Scholtz en Ané de Villiers, die koshuis se nuwe hoofleiers. Drie Bloemhof-gimnaste en die graad 9-ekspo-leerders se prestasies word uitgelig en ons spog met Elandri Schmidt, ’n atleet in graad 10, wat verlede naweek aan die SPAR Grand Prix-kompetisie deelgeneem het.

Lees die uitgawe hier.