Erekleure 2021: Doen voor 15 Sept aansoek

Vanjaar sal Bloemhof weer ’n prysuitdelingsfunksie hê, al gaan die formaat effens anders as in die verlede wees. Leerders wat tussen Oktober 2019 en September 2021 presteer het en vir erekleure in aanmerking kom, moet voor Woensdag, 15 September daarvoor aansoek doen.

Besoek www.bloemhofschool.co.za/erekleure vir meer inligting en die aansoekvorm via Google Forms.