Boules 2021: Lootjies te koop

Die trekking vir die Boules se lootjieverkope vind op Donderdag, 23 September plaas en lootjies is tot 17 September by me. Betti Erasmus (betti@bloemhofschool.co.za) beskikbaar.

Lootjies: R50 vir een of R100 vir drie

Pryse: Jy kan een van vier wenners wees!

  • 1ste prys – ’n Pasgemaakte rok van Nina J Couture – keuse van materiaal en styl uit ‘n reeks rokke beskikbaar ter waarde van R2 250.00
  • 2de prys – Piekniek vir twee by Grande Provence in Franschhoek en ’n R250 geskenkbewys van @ddress
  • 3de prys – Rupert & Rothschild Classique Magnum ter waarde van R500
  • 4de prys – Wilderer Gin-geskenkpak
Leerders kan lootjies direk by juf. Erasmus koop.