Nuwe leiers aangekondig
Posted on13 Aug 2021
Comments0
Die verkiesing van ons leerderleiers het uiteindelik ten einde geloop en die nuwe huiskomitee, huisleiers en VRL is vandag aangekondig. Kyk nou na die aankondiging.
Fotodag: 17 Augustus 2021
Posted on11 Aug 2021
Comments0
Ons fotodag vind volgende Dinsdag (17 Augustus) plaas en ’n span professionele fotograwe sal individuele en groepfoto’s kom neem. Hierdie foto’s sal... Read More
Belangrike kennisgewing: COVID-toetse
Posted on10 Aug 2021
Comments0
Covid-19 en isolering Die huidige aantal COVID-gevalle in die provinsie noodsaak ons om die skool se COVID-beleid weer op te skerp. Ouers... Read More
Nuusbrief | Bloemhof Brokkies 6 Augustus 2021
Posted on06 Aug 2021
Comments0
Laai vandag se uitgawe van die Bloemhof Brokkies HIER af. Vorige uitgawes kan by www.bloemhofschool.co.za/nuusbrief gevind word. Het jy al na die nuwe d6... Read More
Toets- en eksamenrooster (Kwartaal 3)
Posted on06 Aug 2021
Comments0
Die toetsrooster en eksamenrooster (vir die graad 12’s se September-eksamen) is nou beskikbaar: Toetsrooster vir graad 8-12’s Eksamenrooster vir graad 12’s Het... Read More
Lane Leader Vryslag-swemvaardighede
Posted on05 Aug 2021
Comments0
Lane Leader, ons sportvennoot wat vanuit die Bloemhof-swembad ons swemmers afrig, bied oor die volgende ses weke (13 Aug – 17 Sep)... Read More