Middagverkeer: proeflopie vanaf 30 Aug 2021
Posted on30 Aug 2021
Comments0
Verkeersvloei ná skool in Kochstraat is vir ouers, leerders en personeel ’n frustrasie en die skool wil graag vir hierdie week ’n... Read More
Nuusbrief | Bloemhof Brokkies 27 Aug 2021
Posted on27 Aug 2021
Comments0
Lees hierdie uitgawe HIER. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by bloemhofschool.co.za/d6 beskikbaar.Kry die program vir die... Read More
Terugkeer van leerders: 30 Aug 2021
Posted on27 Aug 2021
Comments0
Van Maandag, 30 Augustus kan alle leerders wat nie in isolasie is nie en nie enige simptome toon nie, weer terugkeer skool... Read More
Reëlings vir die week 23-27 Aug 2021
Posted on23 Aug 2021
Comments0
Baie dankie aan ons ouers en leerders wat aktief help om die COVID-situasie by Bloemhof te bestuur. Die skoolhoof, me. Van Heerden,... Read More
Dringende kennisgewing: Skool Maandag gesluit, e-leer
Posted on20 Aug 2021
Comments0
Weens die hoë getal COVID-infeksies, het die WKOD die skool vroeër vanaand laat weet dat die skool Maandag vir leerders gesluit sal... Read More
Nuusbrief | Bloemhof Brokkies 20 Aug 2021
Posted on20 Aug 2021
Comments0
Ons weeklikse nuusbrief kan HIER gelees word. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by bloemhofschool.co.za/d6 beskikbaar.Kry die... Read More
Koshuis sluit vir die naweek
Posted on18 Aug 2021
Comments0
Huis Bloemhof moet ongelukkig vir die naweek sluit. Koshuisouers word op die volgende brief van me. Joan le Roux en me. Brenda... Read More
Brief van die Beheerliggaam: Middagverkeer in Kochstraat
Posted on18 Aug 2021
Comments0
Dr. Tienie Ehlers, die voorsitter van Bloemhofs se Beheerliggaam, deel die volgende brief met ouers/voogde in verband met die middagverkeer in Kochstraat.... Read More
COVID-situasie: Brief van die skoolhoof
Posted on17 Aug 2021
Comments0
Die skoolhoof, me. Wilna van Heerden, bring die volgende skrywe onder die aandag van ons ouers. COVID-situasie: Brief van die skoolhoof Het... Read More
Nuusbrief | Bloemhof Brokkies 13 Aug 2021
Posted on13 Aug 2021
Comments0
In hierdie uitgawe van die Bloemhof Brokkies deel ons nuus oor ons nuutverkose leerderleiers – lees dit HIER. Het jy al na... Read More