Belangrike inligting vir ouers en leerders

Die skool deel graag twee belangrike dokumente vir ouers en leerders:

  • ’n Brief van die Beheerliggaam na aanleiding van die huidige COVID-inperkingsvlak kan HIER afgelaai word. 
  • ’n Beplanning vir die eerste weke terug in kwartaal 3: Laai dit HIER af.
Die skool heropen voorlopig op Maandag 19 Julie. Let asseblief daarop dat die Toetsweek in die week van 26 tot 30 Julie sal hervat tensy skole nie toegelaat word om terug te keer nie. In hierdie geval sal ons op 26 Julie met e-leer begin. 
 
Toetsweek: 

  • Maandag 5 Julie se toetse verskuif na MAANDAG 26 JULIE 
  • Dinsdag6 Julie se toetse verskuif na DINSDAG 27 JULIE 
  • Woensdag 30 JUNIE se toetse verskuif na WOENSDAG 28 JULIE 
  • Donderdag 1 Julie se toetse verskuif na DONDERDAG 29 JULIE 
  • Vrydag 2 Julie se toetse verskuif na VRYDAG 30 JULIE