Sperdatum vir Gholfdagbriefies

Leerders wat nog nie hul Gholfdagbriefies waarin ouers genooi word om betrokke te raak, teruggebring het nie, word herinner om dit voor of op Maandag 14 Junie by hul registeronderwyser in te handig. Ouers wat nog nie die brief ontvang het nie, kan dit hier onder aflaai en saam met hul dogters terugstuur skool toe.