Belangrike inligting vir ouers en leerders
Posted on29 Jun 2021
Comments0
Die skool deel graag twee belangrike dokumente vir ouers en leerders: ’n Brief van die Beheerliggaam na aanleiding van die huidige COVID-inperkingsvlak... Read More
Brief aan ouers: COVID Vlak 4-inperkings
Posted on28 Jun 2021
Comments0
Ná die aankondinging van die president gisteraand, bring ons die volgende skrywe van die skoolhoof onder ons ouers se aandag: Brief aan... Read More
Bloemhof Brokkies | Nuusbrief 25 Junie 2021
Posted on25 Jun 2021
Comments0
Ons weeklikse nuusbrief is nou beskikbaar en kan HIER afgelaai word. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by bloemhofschool.co.za/d6... Read More
WKOD-omsendbrief: Stygende infeksiekoers
Posted on15 Jun 2021
Comments0
’n WKOD-omsendbrief word onder ons ouers, leerders en personeel se aandag gebring. Lees die brief HIER. Het jy al na die nuwe... Read More
Interskole teen Oranje afgestel
Posted on14 Jun 2021
Comments0
Die 2021 Interskole tussen Bloemhof en Oranje moet ongelukkig afgestel word. Lees asseblief HIERDIE SKRYWE deur die skoolhoof waarin daar duidelikheid hieroor... Read More
Bloemhof Brokkies | 11 Junie 2021
Posted on11 Jun 2021
Comments0
Hierdie week se uitgawe van die Bloemhof Brokkies kan nou afgelaai word. Weens die vakansiedag en die twee blokdae wat daarop volg,... Read More
Registreer nou vir die welstandsprogram
Posted on11 Jun 2021
Comments0
Ons is opgewonde om ons welstandsprogram vir die Junie-assesserings te loods – meer inligting verskyn in die skakel hier onder. Leerders kan... Read More
Junie-assessering: Inligting vir ouers en leerders
Posted on11 Jun 2021
Comments0
Die volgende inligting in verband met die Junie-assessering word onder leerders en ouers se aandag gebring. Finale reëlings sal Dinsdag 15 Junie... Read More
R5 vir civviedag – 15 Junie 2021
Posted on08 Jun 2021
Comments0
Beste ouer/voog Volgende Dinsdag is civviedag en Phoenix, ons vereniging vir gemeenskapsinteraksie, samel geld vir die Stellenbosch Nagskuiling in. ’n Projek is... Read More
Sperdatum vir Gholfdagbriefies
Posted on08 Jun 2021
Comments0
Leerders wat nog nie hul Gholfdagbriefies waarin ouers genooi word om betrokke te raak, teruggebring het nie, word herinner om dit voor... Read More