Skool verdaag vandag om 13:10

Bloemhof rou vandag saam met Rhenish oor die afsterwe van een van hul matriekleerders. Die Seniorbestuurspan het besluit om die laaste periode vandag te laat wegval – die skool sal dus reeds om 13:10 verdaag. 

Ons gebede gaan uit aan die hele Rhenishgemeenskap.