Bloemhof Brokkies 14 Mei 2021

Ons weeklikse COVID-nuusflits word van hierdie week af met die Bloemhof Brokkies, ’n amptelike nuusbrief, vervang. Die COVID-verslag verskyn egter steeds hierin en is veral belangrik noudat daar weer meer infeksies aangemeld word.

In hierdie week se uitgawe deel ons nuus oor Catherine Kies (graad 10) se Ekspo-projek waarmee sy internasionaal gaan meeding en ons vertel ’n bietjie meer oor me. Irene Kritzinger, een van ons nuwe opvoeders.

Lees die Bloemhof Brokkies HIER of by die skakel hier onder.