Skool verdaag môre (14 Mei 2021) om 12:00

Die skool sal môre (14 Mei 2021) om 12:00 verdaag as gevolg van verskeie aktiwiteite by ons skool en leerders wat na ander aktiwiteite moet vertrek.

Ons volg wel al 7 periodes en die tye is as volg:

  • Per. 1 – 07:40 – 08:10
  • Per. 2 – 08:15 – 08:45
  • Per. 3 – 08:50 – 09:20
  • Per. 4 – 09:25 – 09:55
  • Pouse – 09:55 – 10:15
  • Per. 5 – 10:20 – 10:50
  • Per. 6 – 10:55 – 11:25
  • Per. 7 – 11:30 – 12:00