Netbal en Hokkie vs Paarl Gim (5-8 Mei 2021)
NUUTSTE PROGRAMME – 5 Mei 2021
Die netbal- en hokkieprogram vir hierdie week se wedstryde teen Paarl Gimnasium het sedert 21 April verander verander. Die nuutste programme is nou hier onder beskikbaar. Let asb. daarop dat Gim gisteraand (4 Mei) ’n nuwe speelrooster vir 5 Mei se netbal deurgestuur het.