Landloopbyeenkomste vir 2021

Die lys van landloopbyeenkomste vir 2021 kan HIER as ’n PDF afgelaai word. Vanjaar sal daar nie aparte byeenkomste vir Boland wees nie, daarom moet landloopatlete sorg dat hulle tye in ten minste vier ligabyeenkomste (op Woensdae) oor die seisoen aanteken – Wintersweek teen Rhenish en Interskole teen Oranje sal dus nie hiervoor tel nie.

Vir enige navrae, kontak gerus vir me. Justine Palframan by atletiek@bloemhofschool.co.za