COVID-nuusflits 12/2021 (23 April)
Posted on23 Apr 2021
Comments0
Die laaste COVID-nuusflits vir die kwartaal is nou beskikbaar. Laai dit HIER af. Geniet die vakansie, Bloemhof! Het jy al na die... Read More
Kontantlose betalings met Sticitt Pay
Posted on23 Apr 2021
Comments0
Sticitt Pay bied aan ouers die geleentheid om betalings aan die skool (skoolfonds, uitstappies, aankope by die Klerebank en/of Koppie Koffie ens.)... Read More
Landloop: WP-byeenkomste
Posted on23 Apr 2021
Comments0
ASA het ’n inligtingsdoukemt in verband met die beplande WP-landloopbyeenkomste deurgestuur. Dit kan hier onder afgelaai word. WP-landloopbyeenkomste 2021 ASA Gesondheidsvraelys Het... Read More
Sportuitslae: 19-25 April 2021
Posted on22 Apr 2021
Comments0
Daar is slegs vier wedstryde in die laaste week van die eerste kwartaal gespeel – uitslae van hierdie hokkiewedstryde teen HS Strand... Read More
Netbal en Hokkie vs Paarl Gim (5-8 Mei 2021)
Posted on21 Apr 2021
Comments0
NUUTSTE PROGRAMME – 5 Mei 2021 Die netbal- en hokkieprogram vir hierdie week se wedstryde teen Paarl Gimnasium het sedert 21 April... Read More
Landloopbyeenkomste vir 2021
Posted on21 Apr 2021
Comments0
Die lys van landloopbyeenkomste vir 2021 kan HIER as ’n PDF afgelaai word. Vanjaar sal daar nie aparte byeenkomste vir Boland wees nie, daarom... Read More
Sportuitslae: 12-18 April 2021
Posted on19 Apr 2021
Comments0
Die volledige sportuitslae vir die week van 12-18 April kan HIER afgelaai word. Die Bloemhof o.19A’s het Woensdag 14 April ’n oefenwedstryd teen ’n... Read More
COVID-nuusflits 11/2021 (16 April)
Posted on16 Apr 2021
Comments0
Hierdie week se COVID-nuusflits kan HIER afgelaai word. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by bloemhofschool.co.za/d6 beskikbaar.Kry... Read More
Netbalwedstryde teen Strand gekanselleer
Posted on15 Apr 2021
Comments0
Hoërskool Strand het ongelukkig al die netbalwedstryde vir Woensdag 21 April gekanselleer. Hokkiewedstryde teen Strand gaan soos beplan voort en die sportprgram... Read More
Sportprogram: Netbal en Hokkie vs HS Strand (21 April 2021)
Posted on14 Apr 2021
Comments0
Laai hierdie sportprogram as ’n PDF af. Let asb. daarop dat HS Strand se netbalspanne onttrek het en dat die netbalwedstryde nie... Read More