In COVID-nuusflits 8/2021 (Vrydag 26 Maart 2021) word gemeld dat die netbalspanne van die Waterkloof-netbalfees onttrek het, maar in die lig van nuwe regulasies wat Saterdag 27 Maart in die staatskoerant gepubliseer is, word dié besluit hersien. Meer inligting sal volg sodra dit beskikbaar is.