Skool verdaag Donderdag om 13:10

In die afgelope twee COVID-nuusflitse is gekommunikeer dat die skool Donderdag 1 April om 12:30 vir die langnaweek sal sluit.

Omdat daar toetse vir dié dag geskeduleer is, kan periodes ongelukkig nie verkort word soos beplan nie en sal die skool om 13:10 verdaag. Ons volg dus periodes 1 tot 6 soos op die klasrooster en verdaag ná periode 6 om 13:10.