COVID-nuusflits 8/2021 (26 Maart)

Hierdie week se nuusflits is nou beskikbaar en kan HIER gelees word. 

[Onder “SPORT” is die netbaloefenkamp met Erin Burger verkeerdelik as 23 en 24 Maart 2021 aangedui, maar dit moet April wees. Dié fout is om 18:50 reggestel en behoort nou korrek in die nuusflits te wys. – Stephan Meyer, Kommunikasiebestuurder]