Mnr. Jacobs nuwe Overberg-skoolhoof

Geplaas op24 Mar 2021
Kommentare0
Ná ’n lang aansoekproses het Bloemhof bittersoet nuus ontvang: mnr. Johan Jacobs is deur die WKOD as die nuwe skoolhoof van die Hoërskool Overberg in Caledon aangestel en sluit binnekort sy loopbaan as opvoeder hier af. Maar dat hy ’n uitstekende skoolhoof gaan wees... daaroor is daar geen twyfel nie.