Stigtersdag 2021 – dagprogram vir 12 Maart 2021

Ons vier môre Bloemhof se 146ste verjaarsdag met ’n spesiale virtuele Stigtersdag. Die dag se program (reeds deel van die “Program vir die week” by www.bloemhofschool.co.za/hierdieweek) is as volg:

  • Per. 1 | 07:40-08:10
  • Per. 2 | 08:10-08:40
  • Per. 3 | 08:40-09:10
  • Per. 4 | 09:10-09:40
  • Pouse – VRL-markie vir leerders | 09:40-10:10
  • Per. 5 | 10:10-10:40
  • Per. 6 | 10:40-11:10
  • Per. 7 | 11:10-11:40
  • Pouse | 11:40-12:00
  • Leerders meld aan by hul registerklasse | 12:00-12:10
  • Stigtersdagvideo | 12:15-12:45
  • Skool verdaag | 12:45

Kyk môre om 12:15 saam – die video sal by bit.ly/Stigtersdag beskikbaar wees.