Sport gaan voort ten spyte van die weer

Kondisionering vir netbal en hokkie skuif na die GRASGANG – ontmoet die kondisioneringsafrigters om 14:30 daar.

Netbal: o.15-proewe gaan in die Sentrum voort.

Hokkie: o.14-proewe is afgehandel en ’n oefening sou plaasvind, maar ’n spanbou-aktiwiteit sal vanmiddag plaasvind. Leerders kan op hul WhatsApp-groepe meer inligting kry.

As ’n reël word sportoefeninge nie afgestel nie.