Sanette Nowers: ’n Bloemhofhuldeblyk

Geplaas op10 Mar 2021
Kommentare0
Vir die Bloemhofpersoneel wat haar geken het, was Sanette Nowers ’n merkwaardige oudskoolhoof en -kollega. Van die geklik-klik-klik van haar hoëhakskoene tot die "Kantoor. NOU!" oor die interkom... Só onthou hulle haar.