Elize Coetzee-prys toegeken

Geplaas op04 Mar 2021
Kommentare0
Die 2020 Elize Coetzee-prys is op 1 Maart aan Rentia-Marié Meyer toegeken. Dié merkwaardige oudleerder, wat pas met 7 A's en ’n gemiddeld van 90,17% gelsaag het, is "net ’n gewone meisie wat toevallig doof is".