Waterkloof-Netbalfees

Geplaas op29 Mar 2021
Kommentare0
In COVID-nuusflits 8/2021 (Vrydag 26 Maart 2021) word gemeld dat die netbalspanne van die Waterkloof-netbalfees onttrek het, maar in die lig van nuwe...
Lees verder

Mnr. Jacobs nuwe Overberg-skoolhoof

Geplaas op24 Mar 2021
Kommentare0
Ná ’n lang aansoekproses het Bloemhof bittersoet nuus ontvang: mnr. Johan Jacobs is deur die WKOD as die nuwe skoolhoof van die Hoërskool Overberg in Caledon aangestel en sluit binnekort sy loopbaan as opvoeder hier af. Maar dat hy ’n uitstekende skoolhoof gaan wees... daaroor is daar geen twyfel nie.