Graad 8 en 9: Skeppende Kuns by PJ Olivier

Die PJ Olivier Kunssentrum het soos verlede jaar versoek dat die gr. 8 en 9 kunsleerders liefs  gedurende grendelvlak 3 ‘n volle dag onderrig word as wat hul vir die spesifieke periodes  op die rooster na die klasse kom.

  • Op 25 Februarie gaan gr. 9.10, 9.27 en 9.34  kunsskool toe en 9.7 bly tuis.
  • Op  2 Maart sal  graad 8.2, 8.9 en 8.32  vir die dag kunsskool toe gaan terwyl: 8.8 mag tuisbly.

Wanneer hierdie leerders kuns klasse op die rooster sou hê, meld hul in die Saal aan waar ‘n sinvolle  program met hul gevolg sal word.