Die Klerebank se normale ure tree nou weer in werking:
- Dinsdae 10:00-15:00
- Donderdae 10:00-15:00
- Vrydae 10:00-13:00
Leerders en ouers word herinner dat aankope nie op krediet gedoen kan word nie – klere mag eers afgehaal word wanneer betaling bevestig is.