Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

COVID-nuusflits 3/2021 (19 Febr 2021)

Hierdie week se COVID-nuusflits bevat belangrike inligting in verband met die terugkeer van die juniors: Van volgende week af sal graad 8’s en 9’s voltyds saam met die graad 12’s terug wees terwyl graad 10’s en 11’s weekliks om die beurt skool toe kom.

Lees HIER meer.