Registrasie vir netbal- en hokkieproewe kan nou via Google Forms geskied:

  • bit.ly/2021hokkieproewe
  • bit.ly/NetbalProewe

Wintersportkondisionering

Spelers wat nie op spesifieke dae aan proewe deelneem nie, kan kondisioneringsoefeninge bywoon.

Wanneer?

Maandae tot Donderdae 14:30-15:30 (Alle ouderdomsgroepe)

Waar?

Ons ontmoet mekaar voor die Koffie Koppie.


NETBALPROEWE: Datums en Tye

o.14:

  • Woensdag 3 Maart 14:30-17:00
  • Donderdag 4 Maart 14:30-17:00 
  • Vrydag 5 Maart 13:30-16:00
  • Saterdag 6 Maart  08:00-12:00 Vind nie meer plaas nie, indien nog proewe nodig is, sal dit Woensdag 10 Maart gehou word

o.15:

  • Dinsdag 9 Maart 14:30-17:00
  • Woensdag 10 Maart 14:30-17:00 
  • Donderdag 11 Maart 14:30-17:00 

o.16:

  • Woensdag 3 Maart 15:30-17:00
  • Donderdag 4 Maart 15:30-17:00
  • Vrydag 5 Maart 15:00-17:00 
  • Saterdag 6 Maart  08:00-12:00 Kan ongelukkig nie meer plaasvind nie; Woensdag 3 Maart is bygevoeg

o.17:

  • Maandag 8 Maart 14:30-17:00
  • Dinsdag 9 Maart 14:30-17:00 

o.19:

  • Maandag 1 Maart 14:30-17:00
  • Dinsdag 2 Maart 14:30-17:00 

HOKKIEPROEWE: Datums en Tye

o.14:

Proewe:

  • Dinsdag 2 Maart 14:30-17:00
  • Woensdag 3 Maart 14:30-17:00
  • Woensdag 10 Maart 14:30-17:00 Proewe is afgehandel, daar sal wel oefening vir o.14A, B en C-spanne 14:30-15:45 wees.

Kondisionering week 1 (woon ten minste een sessie by):

  • Maandag 1 Maart 14:30-15:30
  • Donderdag 4 Maart 14:30-15:30

Kondisionering week 2 (woon ten minste twee sessies by):

  • Maandag 8 Maart 14:30-15:30
  • Dinsdag 9 Maart 14:30-15:30
  • Donderdag 11 Maart 14:30-15:30

o.16:

Proewe:

  • Maandag 1 Maart 14:30 – 17:00
  • Donderdag 4 Maart 14:30 – 17:00

Kondisionering week 1 (woon ten minste een sessie by):

  • Dinsdag 2 Maart 14:30- 15:30
  • Woensdag 3 Maart14:30- 15:30

Kondisionering week 2 (woon ten minste twee sessies by; graad 10’s wat nie by die skool is nie, sal verskoon word, maar is steeds welkom om dit by te woon)

  • Maandag 8 Maart 14:30-15:30
  • Dinsdag 9 Maart 14:30-15:30
  • Woensdag 10 Maart 14:30-15:30
  • Donderdag 11 Maart 14:30-15:30

o.19

Proewe: 

  • Maandag 8 Maart 14:30-17:00
  • Dinsdag 9 Maart 14:30-17:00

Kondisionering week 1 (woon ten minste twee sessies by; graad 11’s wat nie by die skool is nie, sal verskoon word, maar is steeds welkom om dit by te woon)

  • Maandag 1 Maart 14:30-15:30
  • Dinsdag 2 Maart 14:30-15:30
  • Woensdag 3 Maart 14:30-15:30
  • Donderdag 4 Maart 14:30-15:30 

Kondisionering week 2 (woon ten minste een sessie by)

  • Woensdag 10 Maart 14:30-15:30
  • Donderdag 11 Maart 14:30-15:30