Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Graad 9: Skeppende kuns (drama) op Google Classroom

Graad 9-leerders wat Drama as een van hul Skeppende kuns-vakke neem, word gevra om asb. op Google Classroom in te teken. Gebruik asb. die volgende kode: i4osdhw 

Jul opvoeder is me. Anél Joubert en haar e-posadres is anel@bloemhofschool.co.za indien jy enige navrae het.