Graad 8-verwelkoming: 10-12 Februarie 2021

Graad 8’s se verwelkomingsprogram sal vanjaar op 10, 11 en 12 Februarie plaasving:

  • Woensdag, 10 Februarie 2021 | 07:50 – 14:20
  • Donderdag, 11 Februarie 2021 | 07:50 – 14:20
  • Vrydag, 12 Februarie 2021 | 07:50 – 16:00

Weens COVID-19 is ons ongelukkig genoodsaak om die verwelkomingsgeleentheid vir ouers en die graad 8-oorslaap te kanselleer, maar wil steeds vir elke nuwe Bloemhoffers die geleentheid gee om haar nuwe skool te leer ken voordat die akademiese jaar begin.