Klerebank: Spesiale ure vir Februarie 2021

Die Klerebank sal weer op Dinsdag, 9 Februarie 2021 vir afsprake open – maak gerus ’n afspraak via HIERDIE SKAKEL.

  • Dinsdag, 9 Februarie 2021 | 09:00-15:00
  • Woensdag, 10 Februarie 2021 | 09:00-15:00
  • Donderdag, 11 Februarie 2021 | 09:00-15:00
  • Vrydag, 12 Februarie 2021 | 09:00-15:00
  • Maandag, 15 Februarie 2021 | 10:00-17:00
  • Dinsdag, 16 Februarie 2021 | 10:00-17:00

Daarna geld normale ure:

Dinsdae en Donderdae | 10:00-15:00
Vrydae | 10:00-13:00