Handboeke 2021: Boodskap vanaf Oom Polla

Die personeel van Oom Polla bring die volgende belangrike boodskap onder ouers se aandag:

Neem asb. kennis dat die plasing van nuwe Oom Polla- bestellings op 31 Januarie sluit.

Bestellings wat reeds geplaas en betaal is, en waarvan u kennisgewing gekry het dat dit gereed is, moet asb so spoedidg moontlik afgehaal word by Santhagenweg 10, Devon Valley, Stellenbosch.

Oor-die-toonbank-aankope neem vanaf 8 Februarie 2021 ’n aanvang.