Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Boodskap van die skoolhoof – 25 Januarie 2021

Me. Wilna van Heerden deel graag die volgende video-boodskap met alle Bloemhoffers, hul ouers en die personeel. Die personeel sal op Maandag, 1 Februarie 2021 na die skool terugkeer, terwyl die skool op Maandag, 15 Februarie vir leerders sal open.