Sportoefeninge: 1-5 Februarie 2021
Posted on29 Jan 2021
Comments0
Sportoefeninge vir die week van 1-5 Februarie kan ook HIER as ’n PDF afgelaai word. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer... Read More
Klerebank: Spesiale ure vir Februarie 2021
Posted on27 Jan 2021
Comments0
Die Klerebank sal weer op Dinsdag, 9 Februarie 2021 vir afsprake open – maak gerus ’n afspraak via HIERDIE SKAKEL. Dinsdag, 9 Februarie... Read More
Boodskap van die skoolhoof – 25 Januarie 2021
Posted on25 Jan 2021
Comments0
Me. Wilna van Heerden deel graag die volgende video-boodskap met alle Bloemhoffers, hul ouers en die personeel. Die personeel sal op... Read More
Handboeke 2021: Boodskap vanaf Oom Polla
Posted on25 Jan 2021
Comments0
Die personeel van Oom Polla bring die volgende belangrike boodskap onder ouers se aandag: Neem asb. kennis dat die plasing van nuwe... Read More
Atletiekoefeninge: 25-29 Januarie 2021
Posted on22 Jan 2021
Comments0
Atletiekoefeninge vind volgende week (25-29 Januarie 2021) soggens tussen 08:00 en 10:00 plaas – bespreek die sessies wat jy wil bywoon via... Read More
Waterpolo-oefenrooster: 25-29 Jan 2021
Posted on22 Jan 2021
Comments0
Die Waterpolo-oefenrooster vir 25-29 Jan 2021 kan HIER afgelaai word. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by bloemhofschool.co.za/d6 beskikbaar.Kry... Read More
Tennisproewe: Streekspanne en Cavaliers
Posted on20 Jan 2021
Comments0
TENNIS: Drakenstein- asook Wynland-streeksproewe word eers uitgestel en die nuwe datum sal later deurgegee word. Cavaliers-proewe sal voortgaan (dit val onder Junior... Read More
Klerebank gesluit tot verdere kennisgewing
Posted on20 Jan 2021
Comments0
Onder die huidige Vlak 3-regulasies moet die Klerebank ongelukkig tot verdere kennisgewing sluit. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel?... Read More
Heropening van skool en Klerebank
Posted on20 Jan 2021
Comments0
Ons wens graag al ons leerders en ouers ’n vreugdevolle 2021 toe! ‘n Spesiale welkom aan ons nuwe Graad 8’s en hul... Read More