ATLETIEK
Atletiekoefeninge begin reeds op 11 Januarie 2021 vir atlete wat beskikbaar is. Registreer asb. vir oefensessies by die volgende skakels:
WATERPOLO
Datum: 26 Januarie 2021
Tyd: 08:00-16:00
Plek: HMS Bloemhof (swembad)
Geen registrasie is nodig. Leerders moet 07:45 by die HMS Bloemhof-swembad aanmeld. Onthou baie water, middagete en sonbrandroom. Bring ook oefenskoene (tekkies) saam.