Inligting oor skool- en losiesgelde vir 2021 is hierby aangeheg en ook op die webwerf by www.bloemhofschool.co.za/skoolfonds beskikbaar.
ALLE ouers word gevra om die dokument oor BETAALWYSE in te vul en voor 27 Januarie 2021 aan me. Erika Stephens (finansies@bloemhofschool.co.za) te stuur. Let asb. daarop dat daar een dokument vir die betaling van skoolgelde is en twee dokumente vir die betaling van koshuisgelde is. Koshuisouers voltooi slegs een van die twee koshuisgeld-vorms afhangende van die wasgoed-opsie wat hulle verkies.
- Skool- en losiesgeld 2021 – volledige dokument
- Betaalwyse: Skoolgelde
- Betaalwyse: Losiesgelde (sonder wasgoed)
- Betaalwyse: Losiesgelde (wasgoed ingesluit)