Interhuis-atletiekbyeenkoms Jan 2021
Posted on15 Dec 2020
Comments0
Die Interhuis-atletiekbyeenkoms word vir 28 Januarie 2021 beplan. Leerders kan nou reeds hiervoor inskryf deur die Google Form te voltooi: Interhuis: Skryf... Read More
Sport: Oefeninge en kampe vir Januarie 2021
Posted on15 Dec 2020
Comments0
ATLETIEK Atletiekoefeninge begin reeds op 11 Januarie 2021 vir atlete wat beskikbaar is. Registreer asb. vir oefensessies by die volgende skakels: bit.ly/BloemhofBaanitems ... Read More
COVID-nuusflits 23 (11 Desember 2020)
Posted on11 Dec 2020
Comments0
Die laaste COVID-nuusflits vir die jaar is nou beskikbaar en kan HIER gelees word. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer... Read More
Merietelyste: Desember 2020
Posted on11 Dec 2020
Comments0
Die merietelyste vir Desember 2020 is nou by www.bloemhofschool.co.za/top20 beskikbaar. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by... Read More
Graad 12’s: Herskryf van vraestelle
Posted on07 Dec 2020
Comments0
Matrieks wat Wiskunde en Fisiese Wetenskappe neem, word op die volgende WKOD-brief gewys. WKOD-brief: Herskryf van vraestelle – graad 12’s Het jy... Read More
COVID-nuusflits 22 (4 Desember 2020)
Posted on04 Dec 2020
Comments0
Lees hierdie week se COVID-nuusflits HIER. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by bloemhofschool.co.za/d6 beskikbaar.Kry die program vir... Read More
Skool- en losiesgelde 2021
Posted on04 Dec 2020
Comments0
Inligting oor skool- en losiesgelde vir 2021 is hierby aangeheg en ook op die webwerf by www.bloemhofschool.co.za/skoolfonds beskikbaar. ALLE ouers word gevra... Read More