Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Swem- en Waterpolo-oefenkamp: Nuutste program

Die swem- en waterpolo-oefenkamp (9-10 Desember 2020) se program is effens aangepas om graad 7-leerders wat in 2021 by Bloemhof aansluit, ook die geleentheid te gee om dit by te woon.

Die nuutste inligting is by die oorspronklike kennisgewing bygewerk, maar kan ook direk hier onder afgelaai word.