Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Tennisproewe: Nuwe datum

Tennisproewe sou op 8 en 9 Desember 2020 plaasvind, maar spelers word daarop gewys dat die proewe nou op 9 en 10 Desember 2020 gehou word:

  • Woensdag, 9 Desember 2020, 08:00-14:00
  • Donderdag, 10 Desember 2020, 08:00-14:00

Kontak asb. vir me. Joan le Roux (joan@bloemhofschool.co.za) vir enige navrae.