COVID-nuusflits (27 November 2020)
Posted on27 Nov 2020
Comments0
Lees hierdie week se COVID-nuusflits HIER. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by bloemhofschool.co.za/d6 beskikbaar.Kry die program vir... Read More
COVID-nuusflits 20 (20 November 2020)
Posted on20 Nov 2020
Comments0
Lees hierdie week se COVID-nuusflits HIER. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by bloemhofschool.co.za/d6 beskikbaar.Kry die program vir... Read More
Swem- en Waterpolo-oefenkamp: Nuutste program
Posted on20 Nov 2020
Comments0
Die swem- en waterpolo-oefenkamp (9-10 Desember 2020) se program is effens aangepas om graad 7-leerders wat in 2021 by Bloemhof aansluit, ook... Read More
COVID-nuusflits 19 (13 Nov 2020)
Posted on13 Nov 2020
Comments0
Hierdie week se COVID-nuusflits is HIER beskikbaar. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by bloemhofschool.co.za/d6 beskikbaar.Kry die program vir... Read More
Tennisproewe: Nuwe datum
Posted on13 Nov 2020
Comments0
Tennisproewe sou op 8 en 9 Desember 2020 plaasvind, maar spelers word daarop gewys dat die proewe nou op 9 en 10... Read More
RSVP vir Algemene Jaarvergadering
Posted on13 Nov 2020
Comments0
Alle ouers word gevra om vir die Algemene Jaarvergadering te RSVP. Kennisgewing van die AJV is HIER beskikbaar en bywoning moet via ’n Google... Read More
Oefenkampe – inligting vir ouers
Posted on12 Nov 2020
Comments0
Inligting oor die Desember-oefenkampe is nou beskikbaar: LET WEL: Die swem- en waterpolo-oefenkampe se program is aangepas – die nuutste program (20... Read More
Sluitkassies
Posted on12 Nov 2020
Comments0
Leerders wat in 2020 sluitkassies gebruik het, word gevra om dit asb. teen 1 Desember 2020 te ontruim. Het jy al na... Read More
Graad 9’s: Eksamen van 11 Nov 2020
Posted on10 Nov 2020
Comments0
Die graad 9-leerders skryf môre (Woensdag, 11 November 2020) Engels vraestel 1 EN vraestel 2. Die dag se program is as volg:... Read More
Klankgreep: A Cappella-sanggroep
Posted on10 Nov 2020
Comments0
Bloemhof se A Cappella-sanggroep kon weens COVID-19 nie vanjaar saam oefen nie, maar onder leiding van me. Marijke Roos het die lede... Read More